WELKOM

Jul het gekom om opvoeding te vier,
Soos altyd is jul welkom hier.
Ou Emil groet jul met die woord,
Dra voort my naam, na elke oord.

Op al my kinders is ek trots,
Want ek is julle vaste rots.
Hoog moet jul steeds my vaandel dra,
Dis al wat Emil van jou vra.

Jul fondament is diep gel’90,
Net voorspoed kan die toekoms h’90.
Oor my hou Grootkop steeds die wag,
Vir jul en julle nageslag.

Antonia Lesch