TOELATING EN OORPLASING VAN LEERDERS

TOELATING TOT GRAAD 8

Die leerder moet n kopie van sy/haar graad 7-vorderingsverslag indien as bewys dat sy/hy graad7 geslaag het.
Elke aansoek moet op die voorgeskrewe aansoekvorm gedoen word.
n Kopie van n geldige geboortesertifikaat (of enige ander aanvaarbare bewys van geboorte, behalwen doopseel, word vereis by n aansoek om toelating tot ons skool.
n ID-grootte foto (op wit agtergrond) van die voornemende leerder sal verwelkom word.
Ouers/Voogde moet voornemende leerders persoonlik kom inskryf.
Elke ouer moet die meegaande skoolrels noukeurig bestudeer en die registrasievorm teken asbewys dat hy/sy bewus is van die inhoud.

TOELATINGS GEDURENDE DIE JAAR

Die leerder moet n kopie van sy/haar laaste vorderingsverslag indien.
Elke aansoek moet op die voorgeskrewe aansoekvorm gedoen word.
Die leerder moet sy/haar SEMISSERTIFIKAAT indien.
n Kopie van n geldige geboortesertifikaat (of enige ander aanvaarbare bewys van geboorte, behalwen doopseel word vereis by n aansoek om toelating tot ons skool.
n ID-grootte foto (op wit agtergrond) van die voornemende leerder sal verwelkom word.
Alle PORTEFEULJESTUKKE vir die verskillende leerareas moet ingedien word.
Ouers/Voogde moet voornemende leerders persoonlik kom inskryf.

SKOOLURE

KwartaalAanvangstySluitingstydToesig Vanaf
1 en 407:3013:3007:00
2 en 308:0014:0007:30

SKOOLBYWONING

Skoolbywoning is verpligtend. In geval van afwesigheid, moet die ouer skriftelik aan die skoolhoof nrede verstrek waarom u kind(ers) afwesig gaan wees/was. Geen leerder mag n klas betree as hy/synie aan die skoolhoof hierdie brief aangaande afwesigheid gegee het nie.

KURRIKULUM

GRAAD 8 & 9

Die volgende leerareas word in graad 8 en 9 aangebied:

  • Afrikaans Huistaal
  • Engels Tweede Addisionele Taal
  • Ekonomiese Bestuurswese
  • Kuns & Kultuur
  • Lewensorintering
  • Sosiale Wetenskap (Geskiedenis & Geografie)
  • Tegnologie
  • Wetenskap
  • Wiskunde

GRAAD 10 - 12

Die volgende vakkeuses word in graad 10 - 12 aangebied.

Alle vakke wat met n *gemerk is, is verpligtend (d.w.s. ALLE leerders MOET hierdie vakke doen.)

GROEP 1: HANDEL

  • *Afrikaans Huistaal
  • *Engels Eerste Addisionele Taal
  • *Lewensorintering
  • Rekeningkunde
  • Besigheidstudie
  • Ekonomie

KEUSE:

Wiskunde OF Wiskundige Geletterdheid